
GFB JBAY – Wie is ons?
‘n Bediening van die NGK Jeffreysbaai

Kyk gerus na ons Jaarprogram by Downloads

Kyk gerus na ons Jaarprogram by Downloads
Comments (6)
alwyn
| #
Geluk met die vordering wat hier gemaak word
Reply
Sonskyn
| #
David ek dink dis fantasties baie geluk dis God se hartklop wanneer ons bly groei en so uitreik. Ons moet ten alle tye God se voete en Hande wees en so ook Sy Spreekbuis. Laat weet as ek van hulp kan wees. Jy is voorwaar ‘n man van God waarop Hy trots is. Hou so aan.
Reply
Gordon Johnson
| #
David
Dit is uitsonderlik. Dankie vir die harde werk wat ingesit is. Dit is awesome! Ek glo dat op die manier harte bereik word wat dalk nie oop is vir gewone komminikasie nie. Ek glo dat ons Vader sy stempel afgedruk het op die werk en vandag glimlag oor die inisiatief.
Reply
Louis Louw
| #
Mooi David! Jy woel. Groete Louis
Reply
J Enslin
| #
Dis pragtig en funksioneel. Kan sien jy het baie tyd ingesit en dit geniet.
Hoop dit beteken baie vir jul bediening daar.
Wat van ‘n skakel na addozuurberg?
Ons benodig werklik hulp en finansiële ondersteuning vir oorlewing.
As jy dalk goeie fotos van AZMR (bv kampe daar) het,
sal ons dit ook graag wil benut.
Dankgroete. Johan
Reply
Dave
| #
Dankie vir die Inspirerende Pitkos boodskappe Riaan. Groot waardering.
Reply